In His Own Words
About Him
Ek is 'n gewone ou snaar met 'n lewendige belangstelling in musiek, wiele, die veld, stilte, lees, simpel wees, goeie flieks, vriende. Ek is half ernstig oor die lewe maar ek sork dat dit nie oorneem nie. Ek werk graag met my hande (omdat ek wil, nie omdat ek moet nie). Ek hou nie juis van alleenwees nie maar soms geniet ek die stilte. Soms doen ek dinge op die ingewing van die oomblik en geniet dit as daar iemand is wat saam kan laf wees. Ek kyk nie na Amerikaanse breindood programme nie en sukkel om tussen breindood mense te funksioneer. Ek beskou myself as opgevoed, redelik afgerond, meelewend en saggeaard. Kultuursake is vir my belangrik, my taal en afkoms troetel ek en maak geen verskonings daarvoor nie. Ek dink ek is gemaklik met wie en wat ek is en sit nie heeldag en wonder wat ander mense van my dink nie. Ek het nie tyd of energie vir 'mind games' nie. Vat my soos ek is of hou verby. Dis nou bietjie laat om my te probeer verander.
About His Ideal Match
Ek soek na 'n vrou wat onafhanklik is, intelligent, lus vir lewe en belangstel in wat om jou aangaan. Iemand wat graag lees is 'n bonus.Jy moet verstaan hoe om na jouself te kyk - as jy soos 'n mop of 'n dubbeldekker lyk sal dit 'n opdraende stryd wees. Ek verwag nie 'n skoonheidskoningin nie, net iemand met selfrespek en wat haar skoene kan volstaan in 'n opgevoede geselkap. As jy n romantiese, nie oordadig klouerige, warmbloedige persoon met verbeelding is, is jy my soort girl. Ek heg groot waarde aan aanraking, nabyheid en sensualiteit. Jy hoef nie te probeer kompeteer nie en die feministiese ding te doen nie, dis net vir mense sonder selfvertroue. Geen volwaardige vrou het dit nodig nie.
Die vinnigste manier om my op die vlug te laat slaan: afgeskilferde naels, verwaarloosde voete, kruheid,oordadige luidrugtigheid, vyf kenne en as jy nie kan Afrikaans en Engels behoorlik praat of spel nie. As die woorde awesome en amazing 50% van jou woordeskat beslaan of as jou geselskap beperk is tot hekelwerk en 'awesome' kleinkinders word ek gou vaak en gaan ek vroeg huistoe. (Om die hond te gaan kosgee) Sien? Ek vra nie baie nie.
What His Friends Say
LongJohnSilver101 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Him
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Benoni, Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Male | |
Age: |
66 | |
Star Sign: |
Aries | |
Height: |
180cm (5' 10.9") | |
Body Type: |
Slim | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Dark Brown | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
English | |
Other Languages: |
Arabic; Chinese; Danish; Dutch; Finnish; French | |
Religion: |
Christian / Protestant | |
Relationship Status: |
Separated | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Occasional | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Associates degree | |
Occupation: |
Technical / Science / Engineering | |
Income: |
Solvent |
About His Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Female | ||
Age Range: |
45 - 70 | ||
Star Sign: |
Taurus | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Slim; Average; Athletic; Curvaceous | ||
Looks: |
Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Moderately important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Any | ||
Relationship Status: |
Any | ||
Have Children: |
Yes, not living with me | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Current University / College Student; Some University / College; Technical Diploma; Associates degree; Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy; Fat cat |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Him
Hair Style: |
Straight; It has its moods |
Eyesight: |
I wear glasses |
Facial Hair: |
None |
Body Hair: |
Smooth |
Disabilities: |
I have none |
Body Art: |
I don't have any |
Sense of Humour: |
Dry |
Intelligence: |
Intelligent |
Ruled by: |
The heart |
Party Behaviour: |
A cruiser |
Personality Traits: |
Easy going; Intelligent; Mild; Optimistic; Outspoken; Realistic; Sarcastic |
Valued Qualities: |
Charity; Chemistry; Compassion; Contentment; Devotion; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Hope; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Moderation; Patience; Self-control; Sexiness; Tolerance |
Fashion Sense: |
Minimal (Clothes are strictly optional) |
Favourite Clothing: |
I'm most comfortable naked |
Date Activities: |
A movie; A music concert; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going to the theatre; Meeting for coffee; Meeting for drinks |
Music Preferences: |
Blues; Broadway / Theatrical; Classical; Folk; Instrumental; Jazz; Rock |
Reading: |
I enjoy it |
Books: |
Crime; Fiction; Mystery; Non-fiction; Science / Technology |
TV Habits: |
I watch a few favourite shows each week |
TV Shows: |
Cartoons; Documentaries; Dramas; Motoring; Movie Channels; Music Channels; Nature / Wildlife; News; Variety shows |
Movie Frequency: |
Once or twice a month |
Movie Preferences: |
Adult; Cult Classics; Documentary; Drama; Mystery |
Interests: |
Auto repair; Gardening; Making Music; Painting; Photography; Reading; Sculpting; Singing; Woodworking; Writing books; Writing poetry |
Sport Involvement: |
Watching from the couch |
Sports: |
Athletics; Camping; Cricket; Flying / Gliding; Golf; Gymnastics; Hang- / Paragliding; Hiking; Motorsport; Rugby; Sailing; Snooker; Swimming; Table Tennis |
Cooking: |
I cook rather than starve |
Food: |
German; Italian; South African |
Go Out to Eat: |
I only eat out on special occasions |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Manageable |
Time at Work: |
I should have a bed in my office |
Pastimes of choice: |
Pursuing a hobby |
Time Online: |
I'm online on weekdays only |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've got brothers and sisters |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm in the middle of a divorce |
Willing to Relocate: |
I'm unlikely to move |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Have): |
Cat(s); Dog(s) |
Turn-ons: |
Dancing; Erotica; Flirting; Intelligence; Skinny dipping |
Turn-offs: |
Assertiveness; Body piercing(s); Power; Thrill seeking |
Work Aspirations: |
Work fewer hours |
Religious Attendance: |
Rarely |
Dream Home: |
Cabin in the mountains |
Politics: |
Moderate |
Retirement Plans: |
Sailing the seven seas |
Feelings about using 12meetsenior.com: |
Curious |
Honesty: |
Very |