In Her Own Words
About Her
Ek is n jonk van gees dame wat nog baie graag al die lekker dinge in die lewe wil ervaar soos reis, nuwe avonture aanpak en nuwe plekke besoek en ontdek. Hou baie van die buitelewe en stap en om saam met mense te kuier en te sosialiseer. Hou baie van die bos maar geniet die strand en see ook en is baie aanpasbaar. Geniet dit om sport te kyk en hou baie van musiek en om konserte by te woon. Ek is n spontane mens en reg om hierdie nuwe hoofstuk in my lewe te ervaar.
About Her Ideal Match
Ek sal graag iemand wil ontmoet wat fiks en gesond is. Hy moet van die buite lewe en natuur hou. Sal n bonus wees as hy hou van stap en fietsry en iemand kan wees wat hou van kuier saam met vriende en familie. Verkieslik nie rook nie en slegs n geleentheidsdrinker wees. Belangrik is n goeie sin vir humor want die lewe is te ernstig en lag is voedsel vir die siel.
What Her Friends Say
Amarula67 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
eMalahleni (Witbank), Mpumalanga, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
57 | |
Star Sign: |
Taurus | |
Height: |
175cm (5' 8.9") | |
Body Type: |
Curvaceous | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Blonde | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Widowed | |
Looking for: |
Open to possibilities | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Some University / College | |
Occupation: |
Self-employed | |
Income: |
Comfortable |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
South Africa | ||
Location: |
Anywhere in South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
51 - 66 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
184cm (6' 0.4") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Athletic | ||
Looks: |
Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Decidedly important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Amarula67 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.