In Her Own Words
About Her
Hiermee doen ek aansoek vir die moontlike pos van "jou meisie", met die verstandhouding dat die aanstelling op ’n proefbasis kan geskied en dat beide partye die reg behou om ná die onderhoud te besluit of daar genoegsame chemie vir ’n tweede onderhoud is.
Ek is kreatief en kunstig met ’n analitiese ingesteldheid, ’n agtergrond in omgewingsbewaring, joernalistiek en ’n belangstelling in kultuur, gerontologie (vra my later), en die stories wat gewoonlik tussen die lyne lê. Ek dans 15km per week, hou van die natuur en het 2 dosyn vrylopende eierproduserende troetelhoenders Ek beskik dus oor ’n redelike vermoë om beide ’n goeie gesprek en ’n vars plaasreukie te hanteer.
As kandidaat bring ek ook ’n sterk werksetiek, selfstandigheid en die vermoë om myself besig te hou. Ek verwag dus nie dat ’n toekomstige lewensmaat my 24 uur per dag moet vermaak, red, voltooi 😵💫 of besig hou nie. Maar wedersydse lojaliteit en vertroue moet daar wees!
About Her Ideal Match
Die ideale kandidaat sal waarskynlik gemaklik wees met ’n vrou wat haar eie opinie het, vrae vra, graag optof vir dans en nonsens op ʼn afstand kan sien aankom.Ek waardeer intelligensie, nuuskierigheid, onafhanklikheid, eerlikheid, lojaliteit en ’n goeie (skerp) sin vir humor.
Tango-ervaring is nie noodsaaklik nie, maar bereidwilligheid om te leer kan die aansoek aansienlik versterk.
Vergoeding sluit potensieel goeie geselskap, lag, dans, avontuur, lojaliteit, ’n lewe vol kleurvolle stories (en moontlik toegang tot plaasvars omelette) in.
Een belangrike voorwaarde: spelling tel. 😉Baie.
Ek sien uit daarna om van geskikte kandidate te hoor - slegs diegene met ’n interessante profiel en realistiese foto sal vir ’n eerste onderhoud oorweeg word.
What Her Friends Say
Opalite hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria (Garsfontein), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
58 | |
Star Sign: |
Leo | |
Height: |
166cm (5' 5.4") | |
Body Type: |
Curvaceous | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Black | |
Eye Colour: |
Brown | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Ask me later | |
Other Languages: |
Afrikaans; English | |
Religion: |
Ask me later | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, not living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Postgraduate degree | |
Occupation: |
Technical / Science / Engineering | |
Income: |
Solvent |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Centurion; Cullinan; Pretoria; Bedfordview; Krugersdorp; Roodepoort; Sandton (Gauteng, South Africa) | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
50 - 66 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
170cm (5' 6.9") - 200cm (6' 6.7") | ||
Body Type: |
Average; Athletic; A few extra pounds; Stocky | ||
Looks: |
Above Average; Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; English; French; Italian; Dutch | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Agnostic; Christian / Catholic; Christian / Protestant; Christian / Other; Spiritual, but not religious; Christian / Orthodox | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Eat most things; Eat healthily; Vegetarian | ||
Smoking: |
Non-Smoker | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Bachelors degree; Postgraduate degree; PhD / Post Doctoral | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Solvent; Enough; Comfortable; Wealthy |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Opalite has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.



