catherina519catherina519
catherina519

57 – Bloemfontein (Langenhovenpark), Free State, South Africa

catherina519catherina519
1
10

catherina519

57 – Bloemfontein (Langenhovenpark), Free State, South Africa

Gun elkeen n plekkie in die son en die wêreld sal blom🌸

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with her, and hundreds more.

Join now

Online: Today

Updated: Friday

Mobile Number Verified

In Her Own Words

About Her

Ek is 'n spontane, lewenslustige vrou met 'n sagte hart, 'n goeie sin vir humor en 'n liefde vir die mooi dinge in die lewe. Ek geniet lekker geselskap, lag, bederf en die klein dingetjies wat die lewe besonders maak.
Ek is onafhanklik, gelukkig in my eie geselskap en glo dat liefde op enige ouderdom steeds iets besonders kan wees.
Ek ken en dien die Here, en my geloof is 'n belangrike deel van my lewe.
Ek het nie iemand nodig om my gelukkig te maak nie, maar sal graag iemand spesiaal wil hê om my geluk, geloof en lewenspad mee te deel. ❤️

About Her Ideal Match

Ek stel belang in 'n man tussen 57 en 67 jaar wat die Here ken en geloof as 'n belangrike deel van sy lewe beskou.
Iemand wat eerlik, lojaal, opreg en emosioneel beskikbaar is. 'n Man met goeie waardes, 'n sagte hart, 'n goeie sin vir humor en natuurlik 'n romantiese streep.
Iemand wat weet dat kommunikasie, respek, aandag en wedersydse moeite die fondasie van 'n goeie verhouding is.
Ek soek nie speletjies of langafstandverhoudings nie, maar 'n opregte verbintenis met iemand wat nog glo in liefde, saam lag, hande vashou, saam bid en mekaar se beste vriend kan wees.

What Her Friends Say

catherina519 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Her

Country of Origin:
South Africa
Location:
Bloemfontein (Langenhovenpark), Free State, South Africa
Gender:
Female
Age:
57
Star Sign:
Taurus
Height:
Ask me later
Body Type:
Ask me later
Looks:
Ask me later
Hair Colour:
Ask me later
Eye Colour:
Ask me later
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Ask me later
Religion:
Ask me later
Relationship Status:
Single
Looking for:
Open to possibilities; Long-term
Have Children:
Ask me later
Want Children:
Ask me later
Daily Diet:
Ask me later
Smoking:
Ask me later
Drinking:
Ask me later
Education:
Ask me later
Occupation:
Ask me later
Income:
Ask me later

About Her Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Anywhere in Free State, South Africa
Gender:
Male
Age Range:
57 - 70
Star Sign:
Any
Height:
Any
Body Type:
Any
Looks:
Any
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Other
Relationship Status:
Any
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Any
Smoking:
Any
Drinking:
Any
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Comfortable
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Her

catherina519 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.